Rekeningkunde vir Beginners
Sukkel jy met Rekeningkunde? Verstaan jy nie wat jou onderwyser vir jou probeer verduidelik nie? Ons help graag. Rekeningkunde vir Beginners help jou om 'n maklike onderskeidings vir Rekeningkunde te kry.
Wednesday, 20 May 2015
Eksamenvraestel: Rekeningkunde 24/06/2015
VRAAG
1: 40 punte; 25 minute
|
|
Hoofonderwerp
van die vraag:
|
Hierdie
vraag integreer:
|
Vervaardiging
|
Bestuursrekeningkunde
|
Produksiekostestaat
|
|
Ontleding
en vertolking van eenheidskoste en gelykbreekpunt
|
|
Bestuur
van hulpbronne
|
|
Interne
beheer en interne oudit
|
|
Etiek
|
|
VRAAG
2: 30 punte; 20 minute
|
|
Hoofonderwerp
van die vraag:
|
Hierdie
vraag integreer:
|
Krediteure-versoening
|
Finansiële
rekeningkunde
|
Versoening
van 'n Krediteuregrootboekrekening met 'n Krediteurerekeningstaat
|
|
Bestuur
van hulpbronne
|
|
Interne
beheer en interne oudit
|
|
VRAAG
3: 50 punte; 30 minute
|
|
Hoofonderwerp
van die vraag:
|
Hierdie
vraag integreer:
|
Kontantbegroting
|
Bestuursrekeningkunde
|
Ontleed
en vertolk 'n kontantbegroting
|
|
Bestuur
van hulpbronne
|
|
Interne
beheer en interne oudit
|
|
VRAAG
4: 50 punte; 30 minute
|
|
Hoofonderwerp
van die vraag:
|
Hierdie
vraag integreer:
|
Terugkoop
van aandele
|
Finansiële
rekeningkunde
|
Aandeelhouersbelang-afdeling
in die Balansstaat en Notas
|
|
Ontleding
en vertolking: Netto batewaarde
|
|
VRAAG
5: 70 punte; 40 minute
|
|
Hoofonderwerp
van die vraag:
|
Hierdie
vraag integreer:
|
Kontantvloei
en vertolking van inligting.
|
Finansiële
rekeningkunde
|
Kontantvloeistaat
|
|
Ontleding en vertolking van
finansiële inligting
|
|
Onafhanklike ouditeursverslag
|
|
Interne
beheer
|
|
Etiek en professionele liggaam
|
|
VRAAG
6: 60 punte; 35 minute
|
|
Hoofonderwerp
van die vraag:
|
Hierdie
vraag integreer:
|
Inkomstestaat,
vaste bates en voorrade
|
Finansiële
rekeningkunde
|
Opstel
van Inkomstestaat
|
|
Bestuur
van hulpbronne
|
|
Bateverkoperekening
|
|
Voorraadwaardasie:
EIEU en geweegde gemiddelde
|
|
Internebeheer-probleemoplossing
|
Subscribe to:
Posts (Atom)