Wednesday, 20 May 2015

Eksamenvraestel: Rekeningkunde 24/06/2015


VRAAG 1: 40 punte; 25 minute
Hoofonderwerp van die vraag:
Hierdie vraag integreer:
Vervaardiging
Bestuursrekeningkunde
Produksiekostestaat
Ontleding en vertolking van eenheidskoste en gelykbreekpunt
Bestuur van hulpbronne
Interne beheer en interne oudit
Etiek
VRAAG 2: 30 punte; 20 minute
Hoofonderwerp van die vraag:
Hierdie vraag integreer:
Krediteure-versoening
Finansiële rekeningkunde
Versoening van 'n Krediteuregrootboekrekening met 'n Krediteurerekeningstaat
Bestuur van hulpbronne
Interne beheer en interne oudit
VRAAG 3: 50 punte; 30 minute
Hoofonderwerp van die vraag:
Hierdie vraag integreer:
Kontantbegroting
Bestuursrekeningkunde
Ontleed en vertolk 'n kontantbegroting
Bestuur van hulpbronne
Interne beheer en interne oudit
VRAAG 4: 50 punte; 30 minute
Hoofonderwerp van die vraag:
Hierdie vraag integreer:
Terugkoop van aandele
Finansiële rekeningkunde
Aandeelhouersbelang-afdeling in die Balansstaat en Notas
Ontleding en vertolking: Netto batewaarde
VRAAG 5: 70 punte; 40 minute
Hoofonderwerp van die vraag:
Hierdie vraag integreer:
Kontantvloei en vertolking van inligting.
Finansiële rekeningkunde
Kontantvloeistaat
Ontleding en vertolking van finansiële inligting
Onafhanklike ouditeursverslag
Interne beheer
Etiek en professionele liggaam
VRAAG 6: 60 punte; 35 minute
Hoofonderwerp van die vraag:
Hierdie vraag integreer:
Inkomstestaat, vaste bates en voorrade
Finansiële rekeningkunde
Opstel van Inkomstestaat
Bestuur van hulpbronne
Bateverkoperekening
Voorraadwaardasie: EIEU en geweegde gemiddelde
Internebeheer-probleemoplossing

No comments:

Post a Comment